Banner
  • Musiek Sterre
TEKEN IN
WAT DINK JY VAN...
ONLANGSE NUUS
Banner
NUUSFLITSE
ARTIKELS
TUIS
Banner
Welkom by Musiek Sterre.co.za PDF Print E-mail

musieksterre3.png20 Afrikaanse Musiek Sterre Plakboek en Plakkers is 'n ou idee wat  'n splinternuwe baadjie aan het. Die unieke Plakboek word uitgereik deur SA Music Collectables en is gekonseptualiseer deur niemand anders as Suid Afrika se blou-oog sanger Kurt Darren nie...

Die Plakkerboek is nie net 'n gewone plakboek nie, dit bied jou informasie op 'n persoonlike vlak van 20 van Suid Afrika se grootste en opkomende kunstenaars met unieke fotos, 'cartoon' boodskappe, plek vir handtekeninge, 'n volledige 'diskografie' en 'n lys van elke kunstenaar se profiel optredes vir die jaar.

Soos in die infomercials kan ons ook sê "maar wag, daar is meer...." Elke Plakboek is propvol kompetisies met pryse wat insluit fliek kaartjies, selfone, 'n luukse bootrit, musiek opleiding, Sony Playstations asook 'n een in 'n miljoen 'All Star' Kitaar!  En JY kan dit wen...

Sien die "Kompetisie Bladsy" vir meer inligting!

 

 
Banner
OPTREDES
There are no events at this time
Banner
Banner
Banner
     
     

Designed by Design4u.co.za and hosted by InterImage Hosting