Banner
  • Musiek Sterre
TEKEN IN
WAT DINK JY VAN...
ONLANGSE NUUS
Banner
NUUSFLITSE
ARTIKELS
TUIS VOLTOOI JOU 'PLAKBOEK' KOMPETISIE WENNERS
Banner
Voltooi jou plakboek PDF Print E-mail

BAIE GELUK aan CHEKI BRUNSDON van Grabouw, die November (en finale)  wenner van 'n PS3 bondle in ons SMS kompetisie!

BAIE GELUK aan die 10 wenners van ons VOLTOOI JOU PLAKBOEK kompetisie!  Michelle Moller, Ditiaan Moller, Dennelize Le Roux, Gwendolynn Steyn, Chrizaan Neethling, Heidi Nienaber, Bianca Van Moerkerken, Anneke Carelsen, Rika Bezuidenhout en Elizandri Carelsen.

BAIE GELUK aan die wenners van ons VOLTOOI JOU POSTER/PLAKAAT kompetisie! Julle 5 x CD 'hampers' sal binnekort by julle afgelewer word. Ansie Jooste, Charmaine van den Berg, Anneke Carelsen, Helen Coetzee, Noleen Wepener, Minette van Zyl, Frank Montgomery, Robert Aster, Basson Coetzee, Frikkie van den Berg, Tanya de Jong, Raihaanah Thiart, Charmaine Skinner, Elana Visser, Chane Botha, Melinie Nienaber, Esmerina Lambrechts, Anel du Preez, Mev JS Lukas

Boodskappe van dank:

* Baie Baie dankie vir my wonderlike geskenkpak wat ek ontvang het. Sjoe, ek kon nie meer wag nie, maar dit was alles die wag werd. Ek is so opgewonde oor al my CD's en veral oor die DVD van Juanita want sy is my heel beste vroulike sangeres en my rolmodel. Ek kan nie wag vir die volgende Musiek Sterre plakboek nie.

* Baie dankie vir die vroee Kersgeskenk Musieksterre! Het gister my prys ontvang vir die poster kompetisie en dit is regtig wow!

* Baieeeeeee dankie Musiek Sterre. Ek het my cd's gekry. Dit was nou 'n groot verrassing.  Dit was lekker om so 'n groot geskenk net voor kersfees te kan kry. Musiek Sterre julle rock.

* Musiek Sterre baie baie dankie vir die grootste geskenk ooit ... my cd's ens so rukkie terug gekry! Luister almal en dis almal great! Weereens baie dankie, jul is die BESTE!!!

* Ek is nou soos 'n stout kind. Het vandag my cd's gekry. Baie dankie. Dit is die grootste geskenk ooit en ek sal altyd onthou.

* Baie dankie vir my wonderlike prys.

 

 


Plakker pakkies is LANDSWYD BESKIKBAAR  teen R9.99 vir 6 MUSIEK STERRE plakkers.Plak jou plakkers in die MUSIEK STERRE plakboek en ruil jou dubbel plakkers met vriende uit.


Versamel soveel MARSHALL MUSIC-TAKAMINE plakkers as moontlik (plakker nommer 5). Die persoon wat die meeste MARSHALL MUSIC-TAKAMINE plakkers teen die 15de Januarie 2011 versamel het, sal die "ALL STAR KITAAR" wen - 'n TAKAMINE kitaar met al 20 MUSIEK STERRE se handtekeninge op!

Kry 'n ONGELOOFLIKE AFSLAG by STARLIGHT CRUISES as jy jou ekstra Starlight Cruises & MSC Cruises plakkers (plakker nommer 3) na jou naaste Starlight Cruises kantoor of agent toe vat.

Verwys na Voorwaardes vir meer besonderhede

 

Bestel Musiek Sterre Plakkers / Order Musiek Sterre Stickers

Kliek hier om die  'Musiek Sterre  Volume1 Order Form' te 'download' / Click here to download the 'Musiek Sterre' Volume1 Order Form'

Fax of e-pos asb jou bewys van betaling, naam, e-pos en kontak informasie na  086 579 9723 of e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Please fax:  086 579 9723 or e-mail This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it the proof of payment attached to your name, mailing and contact details, for processing

o   Onthou: Jy kan slegs 'n maksimum van 25 Plakkers bestel, nie meer as 4 blinker en 6 'poster' plakkers mag bestel word nie. / Remember that you can order a maximum of 25 stickers in total, which can include up to 4 blinker & up to 6 poster stickers”

o   Plakker #5 sal eers vanaf Februarie 2011 beskikbaar wees vir bestelling, a.g.v die 'All Stars' Kitaar (getekende Kitaar) Kompetisie / “Sticker # 5 will only be available from February 2011 due to the All Star Guitar (signed guitar) competition”

o   Elke Plakker kos R3 / “Each sticker costs R3”

o  Direkte  Depositos word oor die algemeen aanvaar as die veiligste metode van betaling vir plakkers - sien asb die 'Order Form' vir meer informasie. /  “The Direct deposit method of payment is generally regarded as the safest way to pay for the stickers – see details on the document.” 

 

 
 
 
 
Banner
OPTREDES
There are no events at this time
Banner
Banner
Banner
     
     

Designed by Design4u.co.za and hosted by InterImage Hosting